duimnael Ezer Weizman (Hebreeus: עזר ויצמן) (15 Junie 1924 – 24 April 2005) was die sewende president van Israel, die eerste keer verkies in 1993 en herkies in 1998. Voor die presidentskap was Weizman bevelvoerder van die Israeliese Lugmag en Minister van Verdediging.

Weizman was 'n neef van Israel se eerste president, Chaim Weizmann.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Presidente van Israel Kategorie:Israelse militariste Kategorie:Ministers van Verdediging