Magnesiumsilisied is 'n verbinding van magnesium en silikon met die chemiese formule .
Kristalstruktuur Magnesiumsilisied kristalliseer in die kubiese anti-fluoriet-struktuur, C1 in die strukturbericht-klassifikasie.
Chemiese eienskappe Die verbinding kan uit die elemente verkry word:
'n Ander metode gebruik silikondioksied:
duimnael|Hidrolise van magnesiumsilisied|links Die stof is hard en bros, stabiel in basisse maar dit reageer met sure en stel silikonhidriede en waterstof vry wat kan ontbrand.
Fisiese eienskappe Magnesiumsilisied is 'n halfgeleier wat interessante termoëlektriese eienskappe besit. Die termoëlektriese doeltreffendheid is hoog: zT= 1,4 by 500°C.
Verwysings
silisied kategorie:Verbindings van silikon kategorie:Anorganiese verbindings