Dilatris (bloedwortels) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Haemodoraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die genus is ook deel van die fynbos.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Dilatris corymbosa P.J.Bergius Dilatris ixioides Lam. Dilatris pillansii W.F.Barker Dilatris viscosa L.f.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika