Berilliumchloried is 'n verbinding van berillium en chloor met die formule .

Dit is 'n higroskopiese stof wat vervloei. Dit is baie oplosbaar en die oplossings is sterk suur. Dit is 'n hoogs giftige stof wat na absorpsie in verskillende weefsels ophoop.

Kristalstrukture Die hoëtemperatuurvorm - kistalliseer in die ortorombiese SiS-struktuur. (C42 in die strukturbericht-klassifikasie). Dit het 'n veselrige polimere struktuur wat uit -tetraëders bestaan. Dit is die vorm wat ontstaan indien die stof deur sublimasie gevorm word en die eerste wat ondersoek is. Dit is egter by kamertemperatuur metastabiel. Die stabiele laetemperatuurvorm het 'n tetragonale struktuur wat uit -tetramere molekules bestaan, wat se struktuur op die struktuur van die molekule van fosforpentoksied gelyk. - het die -tipe struktuur. Die oorgang → vind by 'n temperatuur van 405 °C plaas met ∆H = 2,9 [kJ/mol] en ∆S= 9,21 [J/Kmol]

Verwysings

chloried kategorie:Anorganiese verbindings