Xenondifluoried is 'n verbinding van xenon en fluoor met die formule .
Die bandgaping is 2,69 eV.
Kristalstruktuur Xnondifluoried kristalliseer in 'n liggaamsgesentreerde tetragonale struktuur wat lineêre F-Xe-F bevat wat in die rigting van die c-as lê. Dit is 'n variant van die struktuur van kwik(I)chloried (D3 in die strukturbericht-klassifikasie) waarin die vieratomige lineêre -molekules deur drieatomige lineêre -molekules vervang is.
Verwysings
difluor kategorie:Verbindings van fluoor kategorie:Anorganiese verbindings