Waltari was van 539 tot 546 koning van die Lombarde. Hy was die seun van Wacho en sy derde vrou, Silinga, dogter van die Herule-koning Rudolf. Waltari was die laaste afstammeling van die Letinge-dinastie.Paulus Diakonus, Historia gentis Langobardorum
Toe sy vader in 540 sterf was hy nog minderjarig, en Audoin van die Gause-familie het in sy naam regeer.Felix Dahn: Audoin. In: Allgemeine Deutsche Biographie (ADB). Band 46, Duncker & Humblot, Leipzig 1902, S. 81 f. Die geskiedkundige Prokopius skryf dat die jong koning weens 'n onbekende siekte beswyk het. Procopio de Cesarea. Guerra contra los godos . - M , 1996.. - T. I. - 336. -
Verwysings
Kategorie:Konings