Hermann Fehringer (* 8 Desember 1962) is 'n uitgetrede Oostenrykse atleet. Hy het aan die paalspring by die Olimpiese Somerspele van 1988 en 1992 deelgeneem.Hermann Fehringer
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Oostenrykse atlete