Die donkievygie (Mesembryanthemum splendens) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Infrasepsies Die spesie het twee infraspesies: Mesembryanthemum splendens subsp. pentagonum (L.Bolus) Klak Mesembryanthemum splendens subsp. splendens
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
splendens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika