Trichodiadema obliquum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom naby Beaufort-Wes voor. Daar is min omtrent die spesie bekend en meer navorsing is nodig.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

obliquum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika