Tetragonia caesia is 'n klein sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Kaapse Vlakte tot by Gansbaai voor. Daar is vyf subpopulasies bekend en die plant word bedreig deur voorstedelike ontwikkeling asook indringerplante en steengroefwerke.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

caesia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika