Magnesiumhidried is 'n verbinding van magnesium en waterstof met chemiese formule .

Kristalstruktuur Magnesiumhidried is bekend met drie strukture. - het die tetragonale rutiel-struktuur. Dit word by lae waterstofdrukke gevorm. Bo 0,39GPa skakel dit om na - wat die ortorombiese --struktuur besit. Teen 3,84 GPa word - met die kubiese fluoriet-struktuur gevorm

Al drie fases het oktaëdriese -eenhede.

Gebruike Magnesiumhidried en veral die -fase daarvan kry groot belangstelling in die navorsing as moontlike materiaal vit storing van (groen) waterstof. Die reaksies wat vorm en weer waterstof vrystel is egter taamlik traag. Verwysings

hidried kategorie:Verbindings van waterstof kategorie:Anorganiese verbindings