Kristalstruktuur -Natriumortosilikaat is 'v watervrye natriumsilikaat. Dis 'n nesosilikaat wat afsonderlike tetraëdriese -ione bevat. Dit kristalliseer onder 1233K in 'n trikliniese struktuur. Die natriumione word deur vier of vyf suurstofatome omring []-tetraëders deel rande en vorm 'n eendimensionale kettings ewewydig aan . Die ander natriumione het vyfvoudige koördinasie. Die struktuur van - bo 1233K is nie bekend nie.

Chemiese eienskappe Natiumortosilikaat kan verkry word deur kwarts en natriumhidroksied tot 402 °C te verhit maar die druk van die waterdamp moet laag genoeg gehou word.

Die vormingsreaksie kan weergege word as:

Gebruike Dit word gebruik in produkte vir die verwydering van vet en ander hidrofobiese materiale van harde oppervlaktes.

Verwysings

ortosilikaat kategorie:Verbindings van silikon kategorie:Anorganiese verbindings