Uraan(VI)fluoried of uraanheksafluoried is 'n verbinding van uraan in sy hoogste +6 oksidasietoestand en fluoor met formule . duimnael|links|Die fasediagram van Dit is 'n baie vlugtige, kleurlose vastestof wat sublimeer onder normale druk, maar die vloeistof kan maklik gevorm word onder effens hoër drukke. Die stof word gewoonlik in silinders gestoor.
Kristalstruktuur links|Die molekule|duimnael links|Die molekule|duimnael Die fluoried kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur wat uit oktaëdriese molekules bestaan. Hierdie struktuur kom by baie heksafluoriede van oorgangsmetale voor, soos of .
Chemiese eienskappe Die damp reageer met vog in die lug en stel 'n rook van vry:
Gebruike Uraanheksafluoried word gebruik in aanlegte wat die isotoop U verryk vir gebruik as kernbrandstof of vir militêre doeleindes.
Verwysings
fluoried kategorie:Anorganiese verbindings