Schlechteranthus holgatensis is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Sukkulente Karoo by die Holgatrivier naby Lekkersing voor. Die populasie bestaan uit 500 - 1000 plante en word bedreig deur oorbeweiding.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
holgatensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika