duimnael|regs|160px|Venevisión se logo Venevisión is 'n Venezolaanse televisienetwerk wat deur Grupo Cisneros besit word. Dit is in 1961 deur Diego Cisneros gestig.
Venevisión is een van die grootste vervaardigers van telenovelas, saam met Televisa, Telemundo, TV Globo, Caracol Televisión, RCN Televisión, ABS-CBN en GMA Network.
Verwysings
Eksterne skakels amptelike webwerf
Kategorie:Venezolaanse televisiekanale Kategorie:Uitsaaikorporasies