Eleanor Patterson (* 22 Mei 1996) is 'n Australiese atleet. Sy het aan die hoogspring by die Olimpiese Somerspele van 2016 en 2020 deelgeneem.Eleanor PattersonEleanor PATTERSON

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete