Jyväskylä 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Landskap 20px Tavastland Provinsie 20px Sentraal-Finland Koördinate Gestig op 22 Maart 1837 Oppervlakte: - Totaal 1 466,35 vk km - waarvan land 1 170,97 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (2022) 145 887 - Bevolkingsdigtheid 99,5/vk km Tydsone UTC +2 (OET) - Somertyd UTC +3 (OEST) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 3,8 °C - Gem. temp. Januarie/Julie −7,3 / 16,7 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 622 mm Burgemeester Timo Koivisto Amptelike webwerf jyvaskyla.fi
Jyväskylä (Fins: [ˈjyʋæsˌkylæ], ) is 'n stad en munisipaliteit in Sentraal-Finland en ook dié administratiewe streek se hoofstad. Met 'n oppervlakte van 1 466,35 vierkante kilometer en 'n bevolking van 145 887 (2022) is dit die sewende grootste stad in dié land ná Helsinki (Helsingfors), Espoo (Esbo), Tampere (Tammerfors), Vantaa (Vanda), Oulu (Uleåborg) en Turku (Åbo).
duimnael|links|Die Evangeliese kerk in Jyväskylä Jyväskylä lê sowat 150 km noordoos van Tampere en sowat 270 km noord van Helsinki. Dit is die grootste stad in Sentraal-Finland, 'n streek wat vir sy baie mere bekend is. In die stad is die Universiteit van Jyväskylä geleë.
Op 22 Maart 1837 is Jyväskylä amptelik gestig, toe die Russiese tsaar en groothertog van Finland, Nikolaas I, die stad se handves onderteken het. In die 20ste eeu was Jyväskylä een van die snelsgroeiende stede in Finland.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Finland