Clinton Hill (* 19 April 1980) is 'n Australiese atleet. Hy het aan die 400 meter vir mans by die Olimpiese Somerspele van 2004 en 2008 deelgeneem.Clinton HillClinton HILL

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete