John Farrington (* 2 Julie 1942) is 'n voormalige Australiese langafstandatleet. Hy het aan die maraton by die Olimpiese Somerspele van 1968 deelgeneem.John FarringtonJohn FARRINGTON

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Australiese atlete