Cheiridopsis umdausensis is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap by Steinkopf voor. Daar is slegs een populasie bekend en dit word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
umdausensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika