Die Eseloor (Cheiridopsis peculiaris) is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor, noord van Steinkopf tot by Springbok. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 20 km² en daar slegs een populasie van ongeveer 1 500 plante. Die spesie word bedreig deur padkonstruksie, onwettige versameling en vertrapping en oorbeweiding deur bokke.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

peculiaris Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika