Rhinephyllum graniforme is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die plant word gevind naby Fraserburg en ook tussen Laingsburg en Prins Albert en het 'n voorkomsgebied van 17 996 km². Daar is tans twaalf subpopulasies bekend en daar mag meer wees.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
graniforme Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika