Youcef Abdi (* 7 Desember 1977) is 'n voormalige Australiese atleet. Hy het aan die hinderniswedloop by die Olimpiese Speles van 2008 en 2012 deelgeneem.Youcef AbdiYoucef ABDI

Verwysings

Kategorie:Australiese atlete Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers