Rutenium(III)chloried is 'n sout van rutenium in sy +3 oksidasietoestand en soutsuur.

Dit is 'n higroskopiese vastestof.

Kristalstruktuur Rutenium(III)chloried kom in twee modifikasies voor: - en -. Die -vorm is metastabiel. Albei strukture is gelaagd en het 'n trigonale simmetrie. Die -fase het die -struktuur (D0 in die strukturbericht-klassifikasie).

Gebruike Ruteniumchloried is 'n verbinding van toenemende betekenis in oppervlakfisika en -chemie. Dit het katalitiese eienskappe. Dit is bv. 'n doeltreffende katalisator vir direkte aminering van arene met asodikarboksilate.

As 'n adsorbaat op halfgeleieroppervlaktes verbeter dit die werkverrigting van fotoëlektrochemiese toestelle. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van ruteniumdioksied dunfilms, wat in elektroniese toestelle en in elektrochemie gebruik kan word.

Verwysings

chloried Kategorie:Anorganiese verbindings