Mestoklema albanicum is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap van Uitenhage tot by Graaff-Reinet voor. Daar is agt subpopulasies bekend wat bedreig word deur informele nedersettings en oorbeweiding deur bokke.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
albanicum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika