Carruanthus is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Carruanthus peersii L.Bolus Carruanthus ringens (L.) Boom

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika