Diplosoma retroversum is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap tussen Piketberg en Grey's Pass, by Eendekuil en Piekenierskloofpas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3 000 km². Daar is vyf gefragmenteerde subpopulasies oor nadat die grootste gedeelte van die spesie se habitat verlore gegaan het aan die verbouing van koring. Die spesie is deel van die fynbos en renosterveld-ekostreke.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
Verwysings
retroversum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika