Mangaan(II)hidroksied is 'n basis van mangaan in sy 2+ oksidasietoestand met formule .
Dit kom in die natuur voor as die mineraal pyrochroïet.
Kristalstruktuur kristalliseer in die gelaagde trigonale kadmiumjodied-struktuur (oftewel die brusiet-stuktuur) wat die C6-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Chemiese eienskappe Mangaan(II)hidroksied vorm as 'n neerslag wanneer aan 'n oplossing van Mn-soute soos mangaan(II)chloried 'n basis soos ammoniak bygevoeg word:
Die neerslag verkry deur oksidasie van mangaan tot 'n hoër oksidasietoestand spoedig 'n donker kleur wanneer dit aan die lug se suurstof blootgestel word.
Mangaan(II)hidroksied kan elektrochemies in twee stappe geoksideer word:
en:
(Die standaardpotensiale is teen Hg/HgO in 1M KOH)
Die reaksie veroorsaak aanvanklik uitsetting van die C6-rooster. Later word 'n ander struktuur gevorm. MnOOH kan nie geïsoleer word nie.
Verwysings
hidroksied Kategorie:Anorganiese verbindings