Nelia schlechteri is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld, Soetwaterberg en die berge verder noord voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 500 km² en word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
schlechteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika