Kadmiumoksied is 'n verbinding van kadmium met suurstof met die formule

Dit kom in die natuur as die mineraal monteponiet voor en word gevorm as kadmiummetaal deur die lug se suurstof geoksideer word. Dit is 'n n-tipe halfgeleier. Sy bandgaping is 2,5 eV en die h-beweeglikheid is 531 [cm/Vs].

Kristalstruktuur Kadiumoksied kistalliseer met die haliet-struktuur, wat die B1-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.

Gebruike Dit word as 'n elektroplateringschemikalie en in die vervaardiging van kadmiumelektrodes gebruik. Voorheen is dit deur veeartse gebruik om wurms en parasiete dood te maak. Verwysings

oksied Kategorie:Anorganiese verbindings