'n Alkali is 'n chemiese begrip. Dit word dikwels gedefinieer as
óf 'n hidroksied van 'n alkalimetaal soos natrium of kalium óf (algemener) 'n basis wat in water oplosbaar is
Oorspronkelik is dit 'n Arabiese woord wat na potas verwys, maar teenswoordig word dit veral as 'n sinoniem van die begrip basis beskou.
Verwysings
Kategorie:Chemie