Conophytum herreanthus is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 481 km² en word deur onwettige plantversamelaars bedreig.

Subspesies Die spesie het twee subspesies: Conophytum herreanthus subsp. herreanthus Conophytum herreanthus subsp. rex S.A.Hammer

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

herreanthus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika