duimnael|regs|Sulyok in 2024. Tamás Sulyok (gebore 24 Maart 1956) is 'n Hongaarse prokureur en die heidige President van Hongarye. Hy was van 2016 tot 2024 die president van die konstitusionele-hof van Hongarye. Hy was die Fidesz–KDNP kandidaat vir die 2024 Hongaarse presidensiële verkiesing.

Verwysings

Kategorie:Hongaarse politici Kategorie:Geboortes in 1956