Tetragonia decumbens is 'n klein plant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en word op die kusduine gevind. In Suid-Afrika kom dit in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die spesie blom van Augustus tot Maart en is deel van die fynbos.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Field Guide to Fynbos, John Manning, 2018, , Bl. 318

decumbens Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika