Stomatium difforme is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, in die suidelike Karoo vanaf Sutherland tot by Laingsburg, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2140 km² en daar is vyf subpopulasies bekend. Die plant is egter laas in 1935 versamel en sy getalle het bes moontlik gedaal as gevolg van oorbeweiding deur vee. Die spesie is moeilik herkenbaar.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

difforme Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika