Hallianthus planus is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die genus bestaan uit slegs een spesie, Hallianthus planus en dit is dus 'n monotipiese takson.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika