Natalia Nasaridze (* 2 Oktober 1972) is 'n voormalige Turkse boogskutter. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1992, 1996, 2000 en 2004 deelgeneem.Natalia Nasaridze-Çakir
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Turkse boogskutters