Colchicum walteri is 'n geofiet wat deel van die Colchicaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 950 km² en word gevind vanaf Witputs tot by Springbok. Daar is slegs vier subpopulasies bekend en daar word vermoed dat daar meer is.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
walteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika