Colchicum hughocymbion is 'n geofiet wat deel van die Colchicaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Worcester en Bredasdorp voor. Dit is die enigste twee subpopulasies bekend en is deel van die fynbos. Die plant word bedreig deur moontlike vertrappping deur vee: volstruise en skape.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hughocymbion Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika