Maart is die derde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Dit is vernoem na Mars, die Romeinse god van oorlog.

Gebeure in Maart 17 Maart is Sint Patricksdag een van die openbare vakansiedae in die Republiek van Ierland. 25 Maart is Moedersdag in die Verenigde Koninkryk.

Trivia In Maart beweeg die Son deur die sterrebeelde Waterdraer en Visse. Die teken van die zodiak in die maand Maart is Pisces en Aries.

Sien ook Lys van historiese herdenkings

Eksterne skakels