duimnael|regs|Die Verdigrisrivier naby Lenapah, Oklahoma. Die Verdigrisrivier is 'n sytak van die Arkansasrivier in suidoos Kansas en noordoos Oklahoma in die Verenigde State. Dit is omgeveer 500 km lank.U.S. Geological Survey. National Hydrography Dataset high-resolution flowline data. The National Map . URL besoek op 31 Mei 2011

Die laagste punt in die staat Kansas is in die Verdigrisrivier naby die grens met Oklahoma. Dit is 188 meter bo seespieël.

Verwysings

Kategorie:Riviere in Amerika