Gunnar Jervill (* 23 November 1945) is 'n voormalige Sweedse boogskutter.Gunnar JervillGunnar JERVILL

Hy het vir Swede deelgeneem aan die Olimpiese Somerspele van 1972 wat in München, Duitsland gehou is, waar hy in die tweede plek na die Amerikaner John Williams geëindig het. Vier jaar later eindig hy in die 14de plek by die Olimpiese Somerspele 1976 wat in Montreal, Kanada gehou is.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Sweedse boogskutters