Kim Woo-jin (* 20 Junie 1992) is 'n Suid-Koreaanse boogskutter. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2016 en 2020 deelgeneem.Kim Wu-Jin
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Koreaanse boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers