Im Dong-hyun (* 12 Mei 1986) is 'n Suid-Koreaanse boogskutter. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2004, 2008 en 2012 deelgeneem.Im Dong-Hyeon
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Koreaanse boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers