Yslandse towerstawe (Yslands: galdrastafir) is simbole wat na bewering towerkragte bevat. Hulle kom voor in verskeie Yslandse towerboeke soos die Galdrabók en dateer uit die 17de eeu en later.
Van die magiese stawe sluit in: Yslandse naam Manuskripbeskrywing Beeld Að unni “Om 'n meisie te kry”. 'n Verliefde man gebruik dit om die liefde van iemand te kry in wie hy belangstel. alt=|100x100px Ægishjálmur Helm van Ontsag of Vrees; om vrees in te boesem, die vegter te beskerm en op die slagveld te seëvier. 100px Draumstafir Om te droom van onvervulde begeertes.Uit die Hulde-manuskrip in die Nasionale Biblioteek Reykjavíkalt=|100x100px Dreprún Om 'n vyand se beeste dood te maak.Uit 'n 17de-eeuse towerboek, in die Antikvarisk-Topografiska Arkivet in Stockholm. alt=|100x100px Feingur 'n Vrugbaarheidsrune.alt=|100x100px Gapaldur Twee stawe. Word gehou in die skoene: die gapaldur onder die hak van die regtervoet en ginfaxi onder die tone van die linkervoet. Om 'n oorwinning in Yslandse stoei (glíma) te verseker. 100px 100px Kaupaloki Om sukses te behaal in handel en sake. 100px Lásabrjótur Om 'n slot sonder 'n sleutel oop te maak. 100px Stafur gegn galdri Stawe teen heksery.Uit 'n 17de-eeuse manuskrip, in die National Biblioteek Reykjavík. 100px Þjófastafur Vir gebruik teen diewe.Uit 'n 17de-eeuse mediese manuskrip, in die Arnemagnean-versameling in Reykjavík. alt=|100x100px duimnael|Hedendaagse gebruik: Draumstafir op 'n T-hemp Verwysings
Skakels Lys stawe in die Museum van Yslandse Towenary en Heksery Galdrastafir: Yslandse towerstawe
Kategorie:Kultuur in Ysland Kategorie:Simbole Kategorie:Okkultisme