Limonium acuminatum is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Plumbaginaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Rocherpan tot by Yzerfontein voor. Die spesie is deel van die fynbos en sy populasie het met 30% afgeneem die afgelope dertig jaar. Dit het tans 'n voorkomsgebied van kleiner as 1200 km² en die oorblywende subpopulasies is gefragmenteer weens ontwikkeling. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling. Die totale populasie word minder as 10 000 plante geskat.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
acuminatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika