Lycium pallidum is 'n bossie wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems aan Meksiko en die Verenigde State van Amerika. In Amerika kom die spesie in die deelstate Arizona, Colorado, Kalifornië, Nevada, Nieu-Meksiko, Texas en Utah voor.

Infraspesies Die spesie het twee onfraspesies: Lycium pallidum var. oligospermum C.L.Hitchc. Lycium pallidum var. pallidum

Bron Plants of the World Online

pallidum Kategorie:Flora van Amerika Kategorie:Flora van Meksiko