Magnesiumsianied is 'n sout van magnesium en waterstofsianied met die formule Dit is 'n toksiese wit vastestof. Dit ontbind teen 500 °C en vorm magnesiumnitried.
Sintese Die stof kan onder watervrye omstandighede vervaardig word uit trimetielsilielsianied (TMS-CN) en magnesiumchloried. Eers word een ekwivalent met twee ekwivalente TMS-CN gemeng en onder refluks verhit. Die produk word afgefiltreer en in vakuum gedroog. Daarna word dit met twee ekwivalente TMS-CN gemeng en teen 473K verhit.
Magnsiumsianied hidroliseer maklik en vorm die hidroksied.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van magnesium