Tin(IV)oksied is 'n verbinding van tin in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die chemiese formule .
Dit kom in die natuur voor as die mineraal kassiteriet. Kristalstruktuur Tin(IV)oksied kristalliseer in die tetragonale rutiel-struktuur (C4 in die strukturbericht-klassifikasie).
Eienskappe is 'n n-tipe halfgeleier met 'n wye bandgaping. Dit is volop en goedkoop en sy geleidingvermoë kan hoë waardes bereik met dotering deur bv. indium. Indiumtinoksied word as deursigtige geleier gebruik. 'n Nadeel van tinoksied is dat dit nie p-tipe gemaak kan word nie.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van tin