Die wit-dirkie (Ornithogalum pruinosum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Richtersveld tot by die Knersvlakte en Calvinia en ooswaarts tot by Kuruman voor. Die plant is deel van die Nama-Karoo en Sukkulente Karoo-biome.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pruinosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika